Afrikaans

Dit was lekker om weer met jou te praat Alex. Hopelik sal ek volgende week tyd hê om in die kletskamer rond te wees in die aandure. Ek moet elke dag werk.

1 Like

Terloops, “Gboard” en “Keyman” het n Afrikaanse sleutelbord.

Practise / Learn about Afrikaans
EARTH EXCHANGE GERMANIC
Sunday, 25 October 2020 at ???

Join a guy who lived in Namibia, a couple of South Africans and some curious folks who’ve heard about a language evolved from Dutch with fewer grammar rules than English.

Ek het hierdie aankondiging een dag gelede in die program geplaas, maar die tyd is onseker. Terwyl ek dit skryf, word dit gelys as 17:00 Londen, 12:00 Montreal. Maar met die tydsverandering (slegs in Europa) om 2 uur Sondag, is 17:00 in Londen nie 12:00 in Montreal nie. Dit sal 13:00 in Montreal wees. Dus sal ek om 16:00 in Londen, 12:00 in Montreal in die Germaanse kamer aankom. Ek sal probeer 120 minute in die kamer te bly.

1 Like

Liza, because of organizer confusion about the time changes only in Europe early this morning, this session is now listing as 11 am CDT i.e. your time and that’s when I will start it as I explain below. Hope it’s not too early for you
Practise / Learn about Afrikaans
EARTH EXCHANGE GERMANIC
Sunday, 25 October 2020 at ???

Join a guy who lived in Namibia, a couple of South Africans and some curious folks who’ve heard about a language evolved from Dutch with fewer grammar rules than English.

Ek het hierdie aankondiging een dag gelede in die program geplaas, maar die tyd is onseker. Terwyl ek dit skryf, word dit gelys as 17:00 Londen, 12:00 Montreal. Maar met die tydsverandering (slegs in Europa) om 2 uur Sondag, is 17:00 in Londen nie 12:00 in Montreal nie. Dit sal 13:00 in Montreal wees. Dus sal ek om 16:00 in Londen, 12:00 in Montreal in die Germaanse kamer aankom. Ek sal probeer 120 minute in die kamer te bly.

Ek dink dis nog steeds die selfde tyd vir my. Miguel het 'n Spaans oefen op die program vir 10uur my tud, en ek het hom nou net daaroor gevra en hy’t gese dit begin 11 uur, my tyd. So ek is nog steeds deurmekaar, maar ek is wakker en kan oor 40 minute anyway in die kamer wees :smiley:

Dagse mense, hoop dit gaan okei vir julle!

Ek en twee ander mense sal môre om 6uur nm UCT (8uur nm in Suid Afrika) 'n geselssessie by die Germanic language channel hé, kom en deelneem met ons :grinning: !

2 Likes

Why not do this on Discord? The interface is so much better! You can get on Voice/Video any time and you can see who’s on all channels before you join. That way you know if you want to join the French channel or the German channel, for example. Each language has its own channel.

Hi Alesia, ek is alreeds op jou server maar nie almal hier het 'n discord rekening nie :slightly_smiling_face:. Ek raai dis ook die laaste keer ons die Polyglot Gathering se interface kon gebruik want na hierdie naweek tog moet ons kom en klets by andere platform.

Well, if you’re interested, I’d be happy to set up an Afrikaans channel anytime. Just needs people to keep it active!

Hi everyone!

If you all would still like to meet for Afrikaans chats in the future after November 8, you all can have them in the Venus Room and add the meeting times in a Venus Room Google Doc schedule spreadsheet that I will publish in a few days. Everyone can meet at 2 or 3 times a week on different times to practice. A host for the meeting may not always be necessary, but a native speaker can facilitate chats.

2 Likes

Just as a reminder, we’re going to have a little Afrikaans session in an hour in the Germanic chat room :grinning:

Hallo vriende van Arfrikaans. Ek het pas vir die komende Poliglot-konferensie geregistreer. Die forum is reeds beskikbaar. Ek hoop dat ons binnekort 'n prettige konferensieweek saam sal hê.

Hey Ron, selle hier met my. 4 meer dag en dan ons gaan praat :slight_smile:

Lekker om te sien dat jy ook weer aan die konferensie deelneem. :grinning: Ek kan spoedig met jou praat. Ongelukkig het ek weer baie werk in die hospitaal, maar gelukkig neem die “PC” langer hierdie keer met meer moontlikhede om in die Afrikaans-kletskamers te ontmoet.
Het jy al 'n skedule van kletskamers tydens die Polyglot-konferensie gesien?

Definitief so, die beste ding van hierdie aanlyn PolConf is die fleksibiliteit vir ons :smiley:. Ek is werkloos op hierdie oomblik so ek het meer tyd as die vorige PolConf om te klets of deelneem.

Nee ek het die skedule vir hierdie PolConf nog nie gesien nie. Kon jy dit al vind?

Hallo almal! Lekker om weer terug te wees hierdie jaar. Hoe gaan dit?

1 Like

Hi Lindie. Lekker dat jy ook weer by gesprekke in Afrikaans gaan aansluit. Op die oomblik werk ek nog in die hospitaal. Maar maandag hoop ek om die hele dag by die Polyglot-konferensie te spandeer. Ek hou van jouw YouTube-video’s - bron van inspirasie en motivering. Ons neem deel aan jou groot ontwikkeling. Goeie werk.

2 Likes

Baie dankie! Sterkte by die hospitaal. Ek hoop jy geniet Maandag se praatjies/ander lekker goed. :smiley:

1 Like

Ek sal beslis luister na die gesprek tussen jou en Benny. Beste wense Lindie

Baie dankie Ron, sien jou dan oor 'n paar minute (tensy jy dit na die tyd sal kyk, in elk geval, geniet!)

1 Like