Dankie Alex vir die praatjie oor “Slaams”. Dit is baie interessante historiese aspekte wat behoren by die ontwikkeling van Afrikaans as 'n onafhanklike taal. Miskien is dit baie belangrik vir die toekoms van Afrikaans dat dit was en is meer as die taal van wit setlaars. Met die kennis hiervan kan 'n mens die stigma van Afrikaans teenwerk dat Afrikaans vandag aan Afrika en sy mense behoort.